Gedicht – Verlos ons van het kwaad

GEMEENTE Onse Brose Aarde wat onder die universum uitstrek, laat U Bestaan vir ons heilig word, laat ons U sien as ’n koninkryk, laat ons U oppas, U ganse oppervlakte net soos ook U dieptes. U gee ons elke dag ons daaglikse lig, getemperde water, fotosintese en brood...